Romanos IV Diogenes

Romanos IV Diogenes
Keiser van die Bisantynse Ryk
’n Ivoorgedenkplaat met óf Romanos IV Diogenes en Eudokia óf Romanos II en Eudokia. (Bibliothèque nationale de France), Parys.
’n Ivoorgedenkplaat met óf Romanos IV Diogenes en Eudokia óf Romanos II en Eudokia. (Bibliothèque nationale de France), Parys.
Bewind 1 Januarie 1068 - 24 Oktober 1071
Dinastie Doukas
Gebore Omstreeks 1030
Oorlede 1072 (op 42)
Voorganger Konstantyn X Doukas
Opvolger Michael VII Doukas
Vrou Eudokia Makrembolitissa
Vader Constantine Diogenes

Romanos IV Diogenes (Grieks: Ρωμανός Δ΄ Διογένης, Rōmanós IV Diogénēs; omstreeks 1030-1072) was van 1 Januarie 1068 tot 24 Oktober 1071 keiser van die Bisantynse Ryk nadat hy met Konstantyn X Doukas se weduwee, Eudokia Makrembolitissa, getrou het.

Hy was lid van die Bisantynse militêre burokrasie en was vasbeslote om die agteruitgang van die leër om te keer.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne